fbpx
Wikipedia

Andrianampoinimerina

Andrianampoinimerina (1745-1810) was van omstreeks 1787 tot met sy dood in 1810 koning van die Koninkryk Imerina op die plato van Madagaskar. Sy bewind word gekenmerk deur die hereniging van Imerina ná ’n burgeroorlog van 77 jaar en die daaropvolgende uitbreiding van sy koninkryk na naburige gebiede. So het hy Madagaskar onder die heerskappy van die Merina-volk begin verenig. Andrianampoinimerina is ’n kultuurheld met byna mitiese status onder die Merina. Hy word beskou as een van die grootste militêre en politieke leiers in die geskiedenis van Madagaskar.

Andrianampoinimerina
Koning van Imerina

Kunstenaarvoorstelling, omstreeks 1905 deur Ramanankirahina.
Regeer 1787-1810
Dinastie Hova
Voorganger Andrianjafy
Opvolger Radama I
Gebore 1745, Ikaloy
Oorlede 6 Julie 1810 (64–65 jaar oud)
Volle naam Imboasalama Andrianampoinimerina
Kinders 11 seuns, o.a. Radama I
13 dogters
Vader Andriamiaramanjaka
Moeder Prinses Ranavalonanandriambelomasina

Inhoud

Die uitbreiding van die Koninkryk Imerina onder Andrianampoinimerina, 1787-1810.

Andrianampoinimerina het die troon bestyg nadat hy die bewind van sy oom Andrianjafy oorgeneem het – dié het oor Imerina Avarandrano (Noord-Imerina) regeer. Voor Andrianampoinimerina se bewind was Imerina Avarandrano in ’n konflik betrokke by die drie ander provinsies van die voormalige Koninkryk Imerina wat laas onder koning Andriamasinavalona verenig was.

Andrianampoinimerina se hoofstad was by Ambohimanga, ’n terrein van groot spirituele, kulturele en politieke belang wat in 2001 deur Unesco aangewys is as ’n wêrelderfenisgebied. Sy koninklike woning is vandag nog op die terrein te sien.

Van hier af het hy sy gebied progressief uitgebrei, eers oor die hele Imerina en daarna oor die groter plato. Hy het die Betsileo-, Sihanaka-, Bezanozano- en Bara-volk se gebiede verower. Sy doel was om die hele Madagaskar onder die Merina-volk te verenig. Sy seun en erfgenaam, Radama I, het die uitbreiding van die gebied voortgesit en sy pa se visie oor die volgende twee dekades grootliks voltooi.

Andrianampoinimerina is op 6 Julie 1810 op 65-jarige ouderdom dood in die Rova van Antananarivo. Hy het 11 seuns en 13 dogters by sy baie vroue gehad. Hy is deur sy 18-jarige seun, Radama I, opgevolg. Om ’n vroeëre belofte na te kom dat die kind van sy seun Radama eendag monarg sou word, het hy sy oudste seun, Ramavolahy, laat doodmaak om enige mededinging om die troon te voorkom.

  1. Buyers, Christopher. (in Engels). vanaf die oorspronklike op 26 Oktober 2019. Besoek op3 Februarie 2011.
  2. Ade Ajayi, Jacob F. (1998). . Paris: UNESCO. ISBN 9780520067011.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
  3. Campbell, Gwyn (2012). . Leiden, Nederland: Brill. ISBN 978-90-04-20980-0.AS1-onderhoud: ref=harv (link)

Andrianampoinimerina
andrianampoinimerina, taal, wysig, 1745, 1810, omstreeks, 1787, dood, 1810, koning, koninkryk, imerina, plato, madagaskar, bewind, word, gekenmerk, deur, hereniging, imerina, burgeroorlog, jaar, daaropvolgende, uitbreiding, koninkryk, naburige, gebiede, madaga. Andrianampoinimerina Taal Hou dop Wysig Andrianampoinimerina 1745 1810 was van omstreeks 1787 tot met sy dood in 1810 koning van die Koninkryk Imerina op die plato van Madagaskar Sy bewind word gekenmerk deur die hereniging van Imerina na n burgeroorlog van 77 jaar en die daaropvolgende uitbreiding van sy koninkryk na naburige gebiede So het hy Madagaskar onder die heerskappy van die Merina volk begin verenig Andrianampoinimerina is n kultuurheld met byna mitiese status onder die Merina Hy word beskou as een van die grootste militere en politieke leiers in die geskiedenis van Madagaskar AndrianampoinimerinaKoning van ImerinaKunstenaarvoorstelling omstreeks 1905 deur Ramanankirahina Regeer 1787 1810Dinastie HovaVoorganger AndrianjafyOpvolger Radama IGebore 1745 IkaloyOorlede 6 Julie 1810 64 65 jaar oud Volle naam Imboasalama AndrianampoinimerinaKinders 11 seuns o a Radama I 13 dogtersVader AndriamiaramanjakaMoeder Prinses Ranavalonanandriambelomasina Inhoud 1 Bewind 2 Dood en opvolging 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsBewind Wysig Die uitbreiding van die Koninkryk Imerina onder Andrianampoinimerina 1787 1810 Andrianampoinimerina het die troon bestyg nadat hy die bewind van sy oom Andrianjafy oorgeneem het die het oor Imerina Avarandrano Noord Imerina regeer Voor Andrianampoinimerina se bewind was Imerina Avarandrano in n konflik betrokke by die drie ander provinsies van die voormalige Koninkryk Imerina wat laas onder koning Andriamasinavalona verenig was Andrianampoinimerina se hoofstad was by Ambohimanga n terrein van groot spirituele kulturele en politieke belang wat in 2001 deur Unesco aangewys is as n werelderfenisgebied Sy koninklike woning is vandag nog op die terrein te sien Van hier af het hy sy gebied progressief uitgebrei eers oor die hele Imerina en daarna oor die groter plato Hy het die Betsileo Sihanaka Bezanozano en Bara volk se gebiede verower Sy doel was om die hele Madagaskar onder die Merina volk te verenig Sy seun en erfgenaam Radama I het die uitbreiding van die gebied voortgesit en sy pa se visie oor die volgende twee dekades grootliks voltooi Dood en opvolging WysigAndrianampoinimerina is op 6 Julie 1810 op 65 jarige ouderdom dood in die Rova van Antananarivo Hy het 11 seuns en 13 dogters by sy baie vroue gehad 1 Hy is deur sy 18 jarige seun Radama I opgevolg 2 Om n vroeere belofte na te kom dat die kind van sy seun Radama eendag monarg sou word het hy sy oudste seun Ramavolahy laat doodmaak om enige mededinging om die troon te voorkom 3 Verwysings Wysig Buyers Christopher Royal Ark the Merina or Hova dynasty in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Oktober 2019 Besoek op 3 Februarie 2011 Ade Ajayi Jacob F 1998 General history of Africa Africa in the nineteenth century until the 1880s Paris UNESCO ISBN 9780520067011 AS1 onderhoud ref harv link Campbell Gwyn 2012 David Griffiths and the Missionary History of Madagascar Leiden Nederland Brill ISBN 978 90 04 20980 0 AS1 onderhoud ref harv link Eksterne skakels Wysig Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Andrianampoinimerina amp oldid 2432156,