fbpx
Wikipedia

Andriana

Andriana verwys na beide die adellike klas en ’n adellike titel van die voormalige Koninkryk Imerina op Madagaskar. Baie Malgassiese etniese groepe is histories in kastegebaseerde sosiale ordes ingedeel waarin die andriana die hoogste klas was. Die ander klasse was die hova (vry burgers) en andevo (slawe). Die andriana-klas het oorspronklik die adel, vegters en grondbesitters van die Merina-gemeenskap ingesluit. Hulle het net met mekaar getrou en het sekere voorregte geniet.

Radama I was van die andriana-klas van die Merina-volk. ’n Portret deur Ramanankirahina.

Die woord andriana het dikwels deel van die naam van Malgassiese konings, prinse en adellikes uitgemaak. Die konsep was egter nie tot die Merina-volk beperk nie; dit is ook vir adellikes van ander etniese groepe op Madagaskar gebruik, soos die Betsileo en ander.

  1. Anthony Appiah; Henry Louis Gates (2010). . Oxford University Press. p. 104. ISBN 978-0-19-533770-9.
  2. Gwyn Campbell (2005). . Cambridge University Press. ISBN 978-0-521-83935-8.

Andriana
andriana, taal, wysig, verwys, beide, adellike, klas, adellike, titel, voormalige, koninkryk, imerina, madagaskar, baie, malgassiese, etniese, groepe, histories, kastegebaseerde, sosiale, ordes, ingedeel, waarin, andriana, hoogste, klas, ander, klasse, hova, b. Andriana Taal Hou dop Wysig Andriana verwys na beide die adellike klas en n adellike titel van die voormalige Koninkryk Imerina op Madagaskar Baie Malgassiese etniese groepe is histories in kastegebaseerde sosiale ordes ingedeel waarin die andriana die hoogste klas was Die ander klasse was die hova vry burgers en andevo slawe 1 Die andriana klas het oorspronklik die adel vegters en grondbesitters van die Merina gemeenskap ingesluit Hulle het net met mekaar getrou en het sekere voorregte geniet 2 Radama I was van die andriana klas van die Merina volk n Portret deur Ramanankirahina Die woord andriana het dikwels deel van die naam van Malgassiese konings prinse en adellikes uitgemaak Die konsep was egter nie tot die Merina volk beperk nie dit is ook vir adellikes van ander etniese groepe op Madagaskar gebruik soos die Betsileo en ander Verwysings Wysig Anthony Appiah Henry Louis Gates 2010 Encyclopedia of Africa Oxford University Press p 104 ISBN 978 0 19 533770 9 Gwyn Campbell 2005 An Economic History of Imperial Madagascar 1750 1895 The Rise and Fall of an Island Empire Cambridge University Press ISBN 978 0 521 83935 8 Eksterne skakels Wysig Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Andriana amp oldid 1969993,