fbpx
Wikipedia

Albedo

Albedo of refleksiekoëffisiënt is die verhouding van die weerkaatste straling van die oppervlak van ’n voorwerp af tot die hoeveelheid straling wat daarop val. Dit is afgelei van die Latynse woord albedo ("witheid" of "weerkaatste sonlig"), wat op sy beurt afgelei is van albus ("wit"). Dit is dus die weerkaatsende krag van ’n oppervlak. Dit word gemeet op ’n skaal van nul vir geen weerkaatsing van ’n algehele swart oppervlak tot 1 vir die perfeke weerkaatsing van ’n wit oppervlak, en kan ook in persentasie uitgedruk word.

Die persentasie van weerkaatste sonlig in verhouding met sekere oppervlakke.

Die albedo is ’n belangrike begrip in weerkunde en sterrekunde. Die algehele albedo van die Aarde is 30 tot 35% vanweë die wolke in die atmosfeer, maar verskil op die oppervlak omdat dit afhang van geologiese en omgewingseienskappe.

Die term is deur Johann Heinrich Lambert begin gebruik in sy werk Photometria van 1760.

Die Aarde se albedo op wolklose dae in 2003–2004 teenoor die algehele albedo.

Albedo's van tipiese materiale in sigbare lig wissel van sowat 0,9 vir vars sneeu tot sowat 0,04 vir steenkool, een van die donkerste materiale. Die diep skaduwees van holtes kan dieselfde albedo hê as die nul van ’n swartstraler. Wanneer dit van ’n afstand af gesien word, het die oseane se oppervlak ’n lae albedo, nes die meeste woude, terwyl woestyne van die hoogste albedo's van alle soorte grond het. Die meeste grondsoorte het ’n albedo van 0,1 tot 0,4. Die gemiddelde albedo van die Aarde is sowat 0,3. Dis is veel hoër as dié van oseane, hoofsaaklik vanweë die verspreiding van wolke.

Die klassieke voorbeeld van die albedo-effek is sneeu se temperatuur. Wanneer ’n sneeubedekte gebied warmer word en die sneeu smelt, neem die albedo af, meer sonlig word geabsorbeer en die temperatuur is geneig om te styg. Die teenoorgestelde is ook waar: wanneer sneeu vorm, vind ’n verkoelingsiklus plaas. Die intensiteit van die albedo-effek hang af van die grootte van die verandering in albedo en die hoeveel isolasie; daarom kan dit baie groot wees in tropiese gebiede.

  1. Environmental Encyclopedia, 3rd ed., Thompson Gale, 2003, ISBN 0-7876-5486-8
  2. (in Engels). Scienceworld.wolfram.com. vanaf die oorspronklike op 17 Februarie 2020. Besoek op19 Augustus 2011.
  3. Goode, P. R. (2001). . Geophysical Research Letters. 28 (9): 1671–1674. Bibcode:. doi:.Onbekende parameter |coauthors= geïgnoreer (help);Cite has empty unknown parameter: |month= (help)

Albedo
albedo, lees, ander, taal, wysig, refleksiekoëffisiënt, verhouding, weerkaatste, straling, oppervlak, voorwerp, hoeveelheid, straling, daarop, afgelei, latynse, woord, albedo, witheid, weerkaatste, sonlig, beurt, afgelei, albus, weerkaatsende, krag, oppervlak,. Albedo Lees in 039 n ander taal Hou dop Wysig Albedo of refleksiekoeffisient is die verhouding van die weerkaatste straling van die oppervlak van n voorwerp af tot die hoeveelheid straling wat daarop val Dit is afgelei van die Latynse woord albedo witheid of weerkaatste sonlig wat op sy beurt afgelei is van albus wit Dit is dus die weerkaatsende krag van n oppervlak Dit word gemeet op n skaal van nul vir geen weerkaatsing van n algehele swart oppervlak tot 1 vir die perfeke weerkaatsing van n wit oppervlak en kan ook in persentasie uitgedruk word Die persentasie van weerkaatste sonlig in verhouding met sekere oppervlakke Die albedo is n belangrike begrip in weerkunde en sterrekunde Die algehele albedo van die Aarde is 30 tot 35 vanwee die wolke in die atmosfeer maar verskil op die oppervlak omdat dit afhang van geologiese en omgewingseienskappe 1 Die term is deur Johann Heinrich Lambert begin gebruik in sy werk Photometria van 1760 Aarde se albedo Wysig Die Aarde se albedo op wolklose dae in 2003 2004 teenoor die algehele albedo Albedo s van tipiese materiale in sigbare lig wissel van sowat 0 9 vir vars sneeu tot sowat 0 04 vir steenkool een van die donkerste materiale Die diep skaduwees van holtes kan dieselfde albedo he as die nul van n swartstraler Wanneer dit van n afstand af gesien word het die oseane se oppervlak n lae albedo nes die meeste woude terwyl woestyne van die hoogste albedo s van alle soorte grond het Die meeste grondsoorte het n albedo van 0 1 tot 0 4 2 Die gemiddelde albedo van die Aarde is sowat 0 3 3 Dis is veel hoer as die van oseane hoofsaaklik vanwee die verspreiding van wolke Die klassieke voorbeeld van die albedo effek is sneeu se temperatuur Wanneer n sneeubedekte gebied warmer word en die sneeu smelt neem die albedo af meer sonlig word geabsorbeer en die temperatuur is geneig om te styg Die teenoorgestelde is ook waar wanneer sneeu vorm vind n verkoelingsiklus plaas Die intensiteit van die albedo effek hang af van die grootte van die verandering in albedo en die hoeveel isolasie daarom kan dit baie groot wees in tropiese gebiede Verwysings Wysig Environmental Encyclopedia 3rd ed Thompson Gale 2003 ISBN 0 7876 5486 8 Albedo from Eric Weisstein s World of Physics in Engels Scienceworld wolfram com Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Februarie 2020 Besoek op 19 Augustus 2011 Goode P R 2001 Earthshine Observations of the Earth s Reflectance Geophysical Research Letters 28 9 1671 1674 Bibcode 2001GeoRL 28 1671G doi 10 1029 2000GL012580 Onbekende parameter coauthors geignoreer help Cite has empty unknown parameter month help Eksterne skakels WysigAmptelike webtuiste van die Albedo projek Albedo Encyclopedia of Earth Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Albedo amp oldid 2219613,