fbpx
Wikipedia

Afgesonderde spinnekopbos

Die afgesonderde spinnekopbos (Serruria rostellaris) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom van Grabouw tot Hermanus, Groenlandberg, Caledon, Swartberg en Kleinrivierberge voor.

Afgesonderde spinnekopbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. rostellaris
Binomiale naam
Serruria rostellaris
Salisb. ex Knight

In Engels staan dit as die Remote Spiderhead bekend.

Afgesonderde spinnekopbos
afgesonderde, spinnekopbos, spesie, spinnekopbosse, lees, ander, taal, wysig, afgesonderde, spinnekopbos, serruria, rostellaris, blomdraende, struik, genus, serruria, behoort, deel, fynbos, vorm, plant, inheems, kaap, grabouw, hermanus, groenlandberg, caledon,. Afgesonderde spinnekopbos Spesie van die spinnekopbosse Lees in 039 n ander taal Hou dop Wysig Die afgesonderde spinnekopbos Serruria rostellaris is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm Die plant is inheems aan die Wes Kaap en kom van Grabouw tot Hermanus Groenlandberg Caledon Swartberg en Kleinrivierberge voor Afgesonderde spinnekopbosBewaringstatusByna bedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang EudicotsOrde ProtealesFamilie ProteaceaeGenus SerruriaSpesie S rostellarisBinomiale naamSerruria rostellaris Salisb ex Knight In Engels staan dit as die Remote Spiderhead bekend Bronne Wysighttp redlist sanbi org species php species 807 80 https www proteaatlas org za spiderid htm https www inaturalist org guide taxa 853240Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Afgesonderde spinnekopbos amp oldid 2215581,