Wikipedia
Adjunkpresident van Namibië
Sedert 21 Maart 2015 is volgens die derde wysiging van die Namibiese Grondwet vir die eerste keer die amp van adjunkpresident geskep. Dit is op die voorstel van die president aangestel. South West Africa People's Organization (SWAPO)# Portret Naam
(Geboorte-dood) Ampstermyn Party 1 Nickey Iyambo
(* 1936)21 Maart 2015 8 Februarie 2018 SWAPO 2 Nangolo Mbumba
(* 1941)8 Februarie 2018 Ampsbekleër SWAPO
