fbpx
Wikipedia

2I/Borisov

2I/Borisov (voorheen bekend as C/2019 Q4 (Borisov)) is die eerste interstellêre komeet en slegs die tweede interstellêre liggaam, naas 1I/ʻOumuamua, wat in die Sonnestelsel waargeneem is. Dit het ’n heliosentriese baaneksentrisiteit van 3,4 en en is nie aan die Son gebonde nie. Die komeet het teen einde Oktober 2019 deur die Sonnestelsel beweeg en op 8 Desember op sy naaste afstand aan die Son gekom: net meer as 2 AE In November 2019 het sterrekundiges van die Yale-universiteit gesê die komeet (insluitende sy koma en stert) was 14 keer so groot soos die Aarde.

2I/Borisov

Borisov in Oktober 2019.
Ontdekking
Ontdek deur: Gennadi Borisof
Ontdekkingsdatum: 30 Augustus 2019
Alternatiewe name: 2I, 2I/2019 Q4, 2I/Borisov,
2I/2019 Q4 (Borisov),
C/2019 Q4 (Borisov),
gb00234
Wenteleienskappe
Perihelium: 2,008±0,005 AE
Lengteas: −0,851±0,006 AE
Eksentrisiteit: 3,36±0,02 (JPL)
3,36±0,02 (Gray)
Baanhelling: 44,04±0,04 grade
Laaste perihelium: 8 Desember 2019

Middel Maart 2020 is gesien dat die komeet aan die opbreek is en in April was daar nog tekens van opbreking.

Inhoud

Nadat vasgestel is die voorwerp, wat op 30 Augustus 2019 deur Gennadi Borisof van die Krim ontdek is, is inderdaad ’n interstellêre voorwerp soos wat vermoed is en dat dit nie aan die Son gebonde is nie, het die Internasionale Astronomiese Unie (IAU) se Kleinplaneetsentrum sy voorlopige naam, C/2019 Q4 (Borisov), in 2I/Borisov verander volgens die tradisie om komete na hulle ontdekkers te noem. Die "2I" vooraan dui aan dit is die tweede interstellêre voorwerp wat in die Sonnestelsel waargeneem is, naas ʻOumuamua. Anders as ʻOumuamua, wat ’n asteroïdeagtige voorkoms gehad het, het Borisof se aanvanklike waarneming en daaropvolgende bevestigings deur derde partye die teenwoordigheid van ’n koma om die liggaam aangedui – ’n wolk van gas en stof wat die liggaam as ’n komeet identifiseer.

Samestelling

Op 13 September 2019 het die Gran Telescopio Canarias ’n voorlopige laeresolusie-sigbareligspektrum van 2I/Borisov verkry wat onthul het die liggaam het ’n oppervlaksamestelling wat nie veel verskil van ’n tipiese Oortwolkkomeet nie. Daarbenewens het die William Herschel-teleskoop op die eiland La Palma die waarneming van sianiedvrystellings (formule: CN) by 388 nm aangekondig (hierdie soort vrystellings is in baie ander komete bespeur, onder meer Halley se Komeet).

Wentelbaan

2I/Borisov se wentelbaan deur die Sonnestelsel.

2I/Borisov se wentelbaan is uiters hiperbolies; dit het die grootste baaneksentrisiteit van meer as 300 bekende hiperboliese komete, ook baie groter as dié van ʻOumuamua. Met ’n waarnemingstydperk van 13 dae is die grootste waarskynlikheid van die hiperboliese wentelbaan ’n eksentrisiteit van sowat 3,5, met ’n perihelium by 2 AE. Ná 151 waarnemings het die monitorstelsel Scout van Nasa se Jet Propulsion Laboratory besluit op ’n eksentrisiteit van 2,9-4,5.

In vergelyking daarmee het die planete se byna ronde wentelbane ’n eksentrisiteit van omtrent nul, terwyl ʻOumuamua s’n gereken word op 1,2. Hoe kleiner die periheliumpunt, hoe kleiner sal die eksentrisiteit wees. Interstellêre voorwerpe kan baie groot eksentrisiteite hê, soos groter as 3, omdat hulle nie tot die Son gebonde is nie en ’n klein verandering in snelheid ’n groot verandering in eksentrisiteit sal meebring.

Vanweë sy baanhelling van 44 grade het 2I/Borisov nie baie naby aan enige planeet gekom nie.

In die interstellêre ruimte reis 2I/Borisov ’n ligjaar relatief tot die Son in rofweg 9 000 jaar. Dit het die Sonnestelsel in die rigting van die sterrebeeld Teleskoop verlaat. Die liggaam het sowat ’n miljoen jaar gelede binne 5,7 ligjare van die middel van die dubbelster Kruger 60 (13,18 ligjare van hier in die sterrebeeld Kefeus) verbybeweeg teen ’n lae snelheid van3,4 km/s.

Op 12 Maart 2020 het sterrekundiges berig daar is bewyse dat die komeet aan die opbreek is. In April 2020 was daar nog waarnemings van moontlike opbreking. Ná ’n opvolgstudie is op 6 April 2020 aangekondig dat die stuk wat afgebreek het, verdwyn het.

  1. 299 792,458 km/s / 32,2 km/s = 9310 keer stadiger as lig.
  1. Bill Gray (20 September 2019). (in Engels). Project Pluto. vanaf die oorspronklike op 17 Oktober 2019. Besoek op20 September 2019.
  2. (in Engels). Jet Propulsion Laboratory. vanaf die oorspronklike op 26 November 2019. Besoek op26 Januarie 2020.
  3. (in Engels). Minor Planet Center. 1 Oktober 2019. vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2019. Besoek op5 Oktober 2019.
  4. . Minor Planet Center (in Engels). International Astronomical Union. vanaf die oorspronklike op 22 April 2020. Besoek op24 September 2019.
  5. Christensen, Lars Lindberg. . International Astronomical Union: Press Releases (in Engels). International Astronomical Union. vanaf die oorspronklike op 23 April 2020. Besoek op24 September 2019.
  6. Grossman, Lisa (12 September 2019). . Science News (in Engels). vanaf die oorspronklike op 23 April 2020. Besoek op16 September 2019.
  7. Strickland, Ashley. . Cable News Network (in Engels). Turner Broadcasting System, Inc. vanaf die oorspronklike op 27 April 2020.
  8. Overbye, Dennis (7 Desember 2019). . The New York Times (in Engels). vanaf die oorspronklike op 14 April 2020. Besoek op7 Desember 2019.
  9. Corum, Jonathan (7 Desember 2019). . The New York Times (in Engels). vanaf die oorspronklike op 21 April 2020. Besoek op7 Desember 2019.
  10. Shelton, Jim (26 November 2019). . Yale University (in Engels). vanaf die oorspronklike op 22 April 2020. Besoek op7 Desember 2019.
  11. Drahus, Michal; et al. (12 Maart 2020). . The Astronomer's Telegram (in Engels). vanaf die oorspronklike op 22 April 2020. Besoek op13 Maart 2020.
  12. Jewitt, David; et al. (2 April 2020). . The Astronomer's Telegram (in Engels). vanaf die oorspronklike op 9 April 2020. Besoek op3 April 2020.
  13. Bolin, Bryce T.; et al. (3 April 2020). . The Astronomer's Telegram (in Engels). vanaf die oorspronklike op 9 April 2020. Besoek op3 April 2020.
  14. Sokol, Joshua (7 April 2020). . The New York Times (in Engels). vanaf die oorspronklike op 27 April 2020. Besoek op8 April 2020.
  15. Greskno, Michael (12 September 2019). . National Geographic (in Engels). vanaf die oorspronklike op 20 April 2020. Besoek op25 September 2019.
  16. (in Engels). Instituto Astrofisico de Canarias. vanaf die oorspronklike op 27 April 2020. Besoek op14 September 2019.
  17. de León, Julia; Licandro, Javier; Serra-Ricart, Miquel; Cabrera-Lavers, Antonio; Font Serra, Joan; Scarpa, Riccardo; de la Fuente Marcos, Carlos; de la Fuente Marcos, Raúl (19 September 2019). . Research Notes of the American Astronomical Society. 3 (9): 131. doi:.
  18. (in Engels). Central Bureau for Astronomical Telegrams. Geargiveer vanaf op 25 September 2019. Besoek op25 September 2019.
  19. . Jet Propulsion Laboratory. Geargiveer vanaf op 2019-09-25. Besoek op2019-09-25.
  20. . JPL CNEOS. Archived from the original on 2019-09-11. Besoek op2019-09-10.CS1 maint: bot: original URL status unknown (link)( with 151 obs)
  21. (in Engels). Jet Propulsion Laboratory. vanaf die oorspronklike op 26 April 2020. Besoek op23 September 2019.
  22. Bill Gray. (in Engels). Project Pluto. vanaf die oorspronklike op 12 April 2020. Besoek op25 September 2019.
  23. Dybczyński, Piotr A.; Królikowska, Małgorzata; Wysoczańska, Rita (2019). "Kruger 60 -- a plausible home system of the interstellar comet C/2019 Q4". [astro-ph.EP].
  24. Starr, Michelle (3 April 2020). . ScienceAlert.com (in Engels). vanaf die oorspronklike op 19 April 2020. Besoek op3 April 2020.
  25. Zhang, Qicheng (6 April 2020). . The Astronomer's Telegram (in Engels). vanaf die oorspronklike op 14 April 2020. Besoek op6 April 2020.

2I/Borisov
borisov, lees, ander, taal, wysig, voorheen, bekend, 2019, borisov, eerste, interstellêre, komeet, slegs, tweede, interstellêre, liggaam, naas, ʻoumuamua, sonnestelsel, waargeneem, heliosentriese, baaneksentrisiteit, gebonde, komeet, teen, einde, oktober, 2019. 2I Borisov Lees in 039 n ander taal Hou dop Wysig 2I Borisov voorheen bekend as C 2019 Q4 Borisov 4 5 is die eerste interstellere komeet en slegs die tweede interstellere liggaam naas 1I ʻOumuamua wat in die Sonnestelsel waargeneem is 6 7 Dit het n heliosentriese baaneksentrisiteit van 3 4 en en is nie aan die Son gebonde nie Die komeet het teen einde Oktober 2019 deur die Sonnestelsel beweeg en op 8 Desember op sy naaste afstand aan die Son gekom net meer as 2 AE 2 8 9 In November 2019 het sterrekundiges van die Yale universiteit gese die komeet insluitende sy koma en stert was 14 keer so groot soos die Aarde 10 2I BorisovBorisov in Oktober 2019 OntdekkingOntdek deur Gennadi BorisofOntdekkingsdatum 30 Augustus 2019Alternatiewe name 2I 2I 2019 Q4 2I Borisov 2I 2019 Q4 Borisov C 2019 Q4 Borisov gb00234WenteleienskappePerihelium 2 008 0 005 AELengteas 0 851 0 006 AEEksentrisiteit 3 36 0 02 JPL 3 36 0 02 Gray 1 Baanhelling 44 04 0 04 gradeLaaste perihelium 8 Desember 2019 2 3 1 Middel Maart 2020 is gesien dat die komeet aan die opbreek is 11 en in April was daar nog tekens van opbreking 12 13 14 Inhoud 1 Naam 2 Kenmerke 2 1 Samestelling 2 2 Wentelbaan 3 Waarnemings in 2020 4 Nota 5 Verwysings 6 Eksterne skakelsNaam WysigNadat vasgestel is die voorwerp wat op 30 Augustus 2019 deur Gennadi Borisof van die Krim ontdek is is inderdaad n interstellere voorwerp soos wat vermoed is en dat dit nie aan die Son gebonde is nie het die Internasionale Astronomiese Unie IAU se Kleinplaneetsentrum sy voorlopige naam C 2019 Q4 Borisov in 2I Borisov verander volgens die tradisie om komete na hulle ontdekkers te noem 5 Die 2I vooraan dui aan dit is die tweede interstellere voorwerp wat in die Sonnestelsel waargeneem is naas ʻOumuamua 4 5 Anders as ʻOumuamua wat n asteroideagtige voorkoms gehad het het Borisof se aanvanklike waarneming en daaropvolgende bevestigings deur derde partye die teenwoordigheid van n koma om die liggaam aangedui n wolk van gas en stof wat die liggaam as n komeet identifiseer 15 Kenmerke WysigSamestelling Wysig Op 13 September 2019 het die Gran Telescopio Canarias n voorlopige laeresolusie sigbareligspektrum van 2I Borisov verkry wat onthul het die liggaam het n oppervlaksamestelling wat nie veel verskil van n tipiese Oortwolkkomeet nie 16 17 Daarbenewens het die William Herschel teleskoop op die eiland La Palma die waarneming van sianiedvrystellings formule CN by 388 nm aangekondig hierdie soort vrystellings is in baie ander komete bespeur onder meer Halley se Komeet 18 Wentelbaan Wysig 2I Borisov se wentelbaan deur die Sonnestelsel 2I Borisov se wentelbaan is uiters hiperbolies dit het die grootste baaneksentrisiteit van meer as 300 bekende hiperboliese komete ook baie groter as die van ʻOumuamua 19 Met n waarnemingstydperk van 13 dae is die grootste waarskynlikheid van die hiperboliese wentelbaan n eksentrisiteit van sowat 3 5 met n perihelium by 2 AE 1 Na 151 waarnemings het die monitorstelsel Scout van Nasa se Jet Propulsion Laboratory besluit op n eksentrisiteit van 2 9 4 5 20 In vergelyking daarmee het die planete se byna ronde wentelbane n eksentrisiteit van omtrent nul terwyl ʻOumuamua s n gereken word op 1 2 Hoe kleiner die periheliumpunt hoe kleiner sal die eksentrisiteit wees Interstellere voorwerpe kan baie groot eksentrisiteite he soos groter as 3 omdat hulle nie tot die Son gebonde is nie en n klein verandering in snelheid n groot verandering in eksentrisiteit sal meebring Vanwee sy baanhelling van 44 grade het 2I Borisov nie baie naby aan enige planeet gekom nie 21 In die interstellere ruimte reis 2I Borisov n ligjaar relatief tot die Son in rofweg 9 000 jaar Nota 1 Dit het die Sonnestelsel in die rigting van die sterrebeeld Teleskoop verlaat 22 Die liggaam het sowat n miljoen jaar gelede binne 5 7 ligjare van die middel van die dubbelster Kruger 60 13 18 ligjare van hier in die sterrebeeld Kefeus verbybeweeg teen n lae snelheid van 3 4 km s 23 Waarnemings in 2020 WysigOp 12 Maart 2020 het sterrekundiges berig daar is bewyse dat die komeet aan die opbreek is 11 In April 2020 was daar nog waarnemings van moontlike opbreking 12 13 24 Na n opvolgstudie is op 6 April 2020 aangekondig dat die stuk wat afgebreek het verdwyn het 25 14 Nota Wysig 299 792 458 km s 32 2 km s 9310 keer stadiger as lig Verwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 Bill Gray 20 September 2019 Pseudo MPEC for gb00234 in Engels Project Pluto Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Oktober 2019 Besoek op 20 September 2019 2 0 2 1 JPL Small Body Database Browser C 2019 Q4 Borisov in Engels Jet Propulsion Laboratory Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 November 2019 Besoek op 26 Januarie 2020 2I Borisov C 2019 Q4 Borisov in Engels Minor Planet Center 1 Oktober 2019 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2019 Besoek op 5 Oktober 2019 4 0 4 1 MPEC 2019 S72 2I Borisov C 2019 Q4 Borisov Minor Planet Center in Engels International Astronomical Union Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 April 2020 Besoek op 24 September 2019 5 0 5 1 5 2 Christensen Lars Lindberg Naming of New Interstellar Visitor 2I Borisov International Astronomical Union Press Releases in Engels International Astronomical Union Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 April 2020 Besoek op 24 September 2019 Grossman Lisa 12 September 2019 Astronomers have spotted a second interstellar object Science News in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 April 2020 Besoek op 16 September 2019 Strickland Ashley 2nd interstellar visitor to our solar system confirmed and named Cable News Network in Engels Turner Broadcasting System Inc Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2020 Overbye Dennis 7 Desember 2019 The Interstellar Comet Has Arrived in Time for the Holidays This weekend an ice cube from beyond our solar system will makes its closest approach to the sun trailing mystery and dust The New York Times in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2020 Besoek op 7 Desember 2019 Corum Jonathan 7 Desember 2019 Tracking Comet Borisov The New York Times in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 April 2020 Besoek op 7 Desember 2019 Shelton Jim 26 November 2019 New image offers close up view of interstellar comet Yale University in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 April 2020 Besoek op 7 Desember 2019 11 0 11 1 Drahus Michal et al 12 Maart 2020 ATel 1349 Multiple Outbursts of Interstellar Comet 2I Borisov The Astronomer s Telegram in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 April 2020 Besoek op 13 Maart 2020 12 0 12 1 Jewitt David et al 2 April 2020 ATel 13611 Interstellar Object 2I Borisov Double The Astronomer s Telegram in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 April 2020 Besoek op 3 April 2020 13 0 13 1 Bolin Bryce T et al 3 April 2020 ATel 13613 Possible fragmentation of interstellar comet 2I Borisov The Astronomer s Telegram in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 April 2020 Besoek op 3 April 2020 14 0 14 1 Sokol Joshua 7 April 2020 It Came From Outside Our Solar System and Now It s Breaking Up Comet Borisov only the second interstellar object spotted by astronomers shed at least one big chunk as it rounded our sun The New York Times in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2020 Besoek op 8 April 2020 Greskno Michael 12 September 2019 Bizarre comet from another star system just spotted National Geographic in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 April 2020 Besoek op 25 September 2019 The Gran Telescopio Canarias GTC obtains the visible spectrum of C 2019 Q4 Borisov the first confirmed interstellar comet in Engels Instituto Astrofisico de Canarias Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2020 Besoek op 14 September 2019 de Leon Julia Licandro Javier Serra Ricart Miquel Cabrera Lavers Antonio Font Serra Joan Scarpa Riccardo de la Fuente Marcos Carlos de la Fuente Marcos Raul 19 September 2019 Interstellar Visitors A Physical Characterization of Comet C 2019 Q4 Borisov with OSIRIS at the 10 4 m GTC Research Notes of the American Astronomical Society 3 9 131 doi 10 3847 2515 5172 ab449c IAU Electronic Telegram No 4670 in Engels Central Bureau for Astronomical Telegrams Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 September 2019 Besoek op 25 September 2019 JPL Small Body Database Search Engine e gt 1 Jet Propulsion Laboratory Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2019 09 25 Besoek op 2019 09 25 Scout gb00234 JPL CNEOS Archived from the original on 2019 09 11 Besoek op 2019 09 10 CS1 maint bot original URL status unknown link with 151 obs JPL Small Body Database Browser C 2019 Q4 Borisov in Engels Jet Propulsion Laboratory Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2020 Besoek op 23 September 2019 Bill Gray FAQ for C 2019 Q4 Borisov in Engels Project Pluto Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 April 2020 Besoek op 25 September 2019 Dybczynski Piotr A Krolikowska Malgorzata Wysoczanska Rita 2019 Kruger 60 a plausible home system of the interstellar comet C 2019 Q4 astro ph EP Starr Michelle 3 April 2020 Interstellar Comet 2I Borisov Really Is Breaking Apart According to New Data ScienceAlert com in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2020 Besoek op 3 April 2020 Zhang Qicheng 6 April 2020 ATel 16318 Interstellar Comet 2I Borisov is Single Again The Astronomer s Telegram in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2020 Besoek op 6 April 2020 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie 2I Borisov Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title 2I Borisov amp oldid 2431638,