2000
◄ ◄ | ◄ | 1995 | 1996 | 1997 | 1998 | 1999 | ◄ 2000 ► | 2001 | 2002 | 2003 | 2004 | 2005 | ► | ► ► ԹՎ ՌՆԽԹ 丙卯 – 丁辰 2000 ◄ | 19de eeu | ◄20ste eeu► | 21ste eeu | ► Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal Sien ook: Kategorie:2000 Kalenders Internasionale Ruimtestasie bo Nieu-Seeland Gregoriaanse kalender 2000
MM Ab urbe condita 2753 Armeense kalender 1449 Sjinese kalender 4696 – 4697 Ethiopiese kalender 1992 –1993 Hebreeuse kalender 5760 – 5761 Hindoekalenders - Vikram Samvat 2055 – 2056 - Shaka Samvat 1922 – 1923 - Kali Yuga 5101 – 5102 Irannese kalender 1378 –1379 Islamitiese kalender 1421 –1421
Die jaar 2000 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 100ste jaar van die 20ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
