Kalenders |
|
Pous Pius XI en sy opvolger Pius XII |
|
Die jaar 1939 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 39ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
- 16 Februarie – Marita Napier, Suid-Afrikaanse sopraan († 2004).
- 18 Februarie – Marek Janowski, Pools-gebore Duitse dirigent.
- 6 Maart – Lina Spies, Afrikaanse literator en digter.
- 17 Maart – Ollie Viljoen, Afrikaanse musikant en storieverteller († 2014).
- 25 Maart − Pius Langa, oud-hoofregter van Suid-Afrika († 2013).
- 31 Maart – J.C. Kannemeyer, Afrikaanse skrywer en biograaf († 2011).
- 2 April – Marvin Gaye, Amerikaanse sanger († 1984).
- 4 April – Hugh Masekela, legendariese Suid-Afrikaanse trompetspeler († 2018).
- 7 April – Francis Ford Coppola, Amerikaanse regisseur.
- 12 April – Mannetjies Roux, Springbokrugbyspeler.
- 13 April – Paul Sorvino, Amerikaanse akteur.
- 14 April – Winnie Rust, Afrikaanse skrywer († 2016).
- 20 April – Gro Harlem Brundtland, politikus en Eerste Minister van Noorweë.
- 23 April – Lee Majors, Amerikaanse akteur.
- 27 April – João Bernardo Vieira, voormalige president van Guinee-Bissau († 2009).
- 7 Mei – Ruud Lubbers, politikus en Eerste Minister van Nederland († 2018).
- 19 Mei – Dick Scobee, Amerikaanse vlieënier, ingenieur en ruimtevaarder († 1986).
- 27 Mei – Don Williams, Amerikaanse countrysanger († 2017).
- 4 Junie – Barry Trengove, Suid-Afrikaanse akteur († 2004).
- 4 Junie – Dr. Pieter Willem Bingle, predikant van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika († 2020).
- 8 Junie – Norman Davies, Engelse geskiedkundige.
- 11 Junie – Jackie Stewart, Skotse motorrenjaer.
- 13 Junie – Siegfried Fischbacher, Amerikaanse vermaaklikheidpersoonlikheid († 2021).
- 26 Junie – Ampie Coetzee, letterkundige en professor in Afrikaans-Nederlands aan die universiteite van die Witwatersrand en die Wes-Kaap († 2020).
- 15 Julie – Chris Barnard, Afrikaanse skrywer († 2015).
- 1 Augustus – John Miles, Afrikaanse skrywer en digter.
- 11 Augustus – Engela van Rooyen, Afrikaanse skryfster.
- 21 Augustus – Festus Mogae, Botswana-politikus en derde president van Botswana (1998–2008).
- 7 September – Stanislav Petrov, Sowjetse luitenant-kolonel († 2017).
- 9 September – Reuven Rivlin, Israelse politikus (president van 2014 tot 2021).
- 16 September – Breyten Breytenbach, Suid-Afrikaanse digter, skrywer en skilder.
- 16 September – Yaakov Neeman, Israelse politikus, advokaat en regsgeleerde († 2017).
- 18 September – Fred Willard, Amerikaanse akteur en skrywer († 2020).
- 29 September – Larry Linville, Amerikaanse akteur († 2000).
- 18 Oktober – George Meiring, laaste hoof van die Suid-Afrikaanse Weermag en eerste hoof van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag.
- 20 Oktober – Patrick Hughes, Britse kunstenaar.
- 22 Oktober – Cliff Saunders, 'n Suid-Afrikaanse joernalis († 2019).
- 26 Oktober – Karel Schoeman, Afrikaanse skrywer († 2017).
- 26 November – Tina Turner, Amerikaanse sangeres en aktrise.
- 18 Desember – Stoffel van der Merwe, Suid-Afrikaanse professor en politikus.
- 26 Desember – Phil Spector, Amerikaanse musiekprodusent († 2021).
