fbpx
Wikipedia

1896

1896
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

◄ ◄ | | 1891 | 1892 | 1893 | 1894 | 1895 | ◄ 1896 ► | 1897 | 1898 | 1899 | 1900 | 1901 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1896
Kalenders
5 Januarie: Wilhelm Röntgen, vader van die X-strale.
Gregoriaanse kalender 1896
MDCCCXCVI
Ab urbe condita 2649
Armeense kalender 1345

ԹՎ ՌՅԽԵ

Sjinese kalender 4592 – 4593

壬未 – 癸申

Ethiopiese kalender 1888 –1889
Hebreeuse kalender 5656 – 5657
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1951 – 1952
- Shaka Samvat 1818 – 1819
- Kali Yuga 4997 – 4998
Irannese kalender 1274 –1275
Islamitiese kalender 1314 –1314


Die jaar 1896 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 96ste jaar van die 19de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Die gerestoureerde Panatheense stadion in Athene, waar die Olimpiese Somerspele 1896 gehou is.

1896
1896, jaar, lees, ander, taal, wysig, 18de, 19de, 20ste, 1891, 1892, 1893, 1894, 1895, 1897, 1898, 1899, 1900, 1901, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, januarie, wilhelm, röntgen, vader, strale, gregoriaanse, kalender, mdcccxcviab. 1896 jaar Lees in 039 n ander taal Hou dop Wysig 1896 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1891 1892 1893 1894 1895 1896 1897 1898 1899 1900 1901 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1896Kalenders 5 Januarie Wilhelm Rontgen vader van die X strale Gregoriaanse kalender 1896 MDCCCXCVIAb urbe condita 2649Armeense kalender 1345 ԹՎ ՌՅԽԵSjinese kalender 4592 4593 壬未 癸申Ethiopiese kalender 1888 1889Hebreeuse kalender 5656 5657Hindoekalenders Vikram Samvat 1951 1952 Shaka Samvat 1818 1819 Kali Yuga 4997 4998Irannese kalender 1274 1275Islamitiese kalender 1314 1314 Die jaar 1896 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het Dit was die 96ste jaar van die 19de eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure Wysig Die gerestoureerde Panatheense stadion in Athene waar die Olimpiese Somerspele 1896 gehou is 2 Januarie Oorgawe van Leander Starr Jameson na die Jameson inval 4 Januarie Utah word die 45ste deelstaat van die Verenigde State van Amerika 5 Januarie Wilhelm Rontgen ontdek n vorm van elektromagnetiese bestraling wat later bekend staan as X strale 12 Januarie Cecil John Rhodes tree uit as Eerste Minister na n skandaal oor die Jameson inval in Transvaal deur sy vriend Dr Leander Starr Jameson 1 Februarie Die opera La boheme open vir die eerste keer in Turyn 11 Februarie Oscar Wilde se drama Salome open vir die eerste keer in Parys 19 Februarie Die Braamfonteinse dinamiet ontploffing naby Johannesburg se middestad eis tientalle lewens en le talle geboue in puin onder meer die eerste kerkgebou van die NG gemeente Fordsburg Ds Abraham Kriel het na die eerste begrafnis van 127 slagoffers soos n kind gesnik 1 Maart Ethiopie wen die beslissende Slag van Adoea oor Italie wat die Eerste Italo Abessiniese Oorlog tot n einde bring 22 Maart Ons Kleintji die eerste Afrikaanse tydskrif verskyn vir die eerste maal 6 April Die eerste moderne Olimpiese Somerspele word deur die Griekse koning George I in Athene geopen 30 Mei Die Chodinka tragedie vind plaas buite Moskou 4 Junie Die Ford Quadricycle die eerste Fordvoertuig ooit word deur Henry Ford voltooi 16 Junie Die Drummond Castle vergaan aan die Franse kus 11 Julie Wilfrid Laurier word die sewende Eerste Minister van Kanada 27 Augustus Die kortste oorlog in opgetekende geskiedenis die Anglo Zanzibar oorlog begin nege uur die oggend en eindig vyf en veertig minute later 22 September Koningin Victoria word die langsheersende monarg in Britse geskiedenis 14 Desember Die Glasgow moltrein die derde oudste moltreinstelsel ter wereld word in Glasgow Skotland in gebruik geneem Geboortes Wysig1 Februarie Ivan Mitford Barberton Suid Afrikaanse beeldhouer en skrywer 1976 5 Februarie Basil Schonland Suid Afrikaanse fisikus 1972 11 Februarie Jeremy Schulman Suid Afrikaanse violis en dirigent 1969 22 Februarie Paul van Ostaijen Vlaamse digter 1928 25 Februarie Ida Noddack n Duitse chemikus en fisikus 1978 26 Februarie Andrei Zhdanov Sowjetleier en kulturele ideoloog 1948 19 Maart Helga Molander Duitse aktrise 1986 23 Mei Felix Steiner Duitse generaal 1966 16 Julie Trygve Lie n Noorse politikus diplomaat en die eerste sekretaris generaal van die Verenigde Nasies 1968 19 Julie A J Cronin Skotse romanskrywer 1981 9 Augustus Jean Piaget Switserse sielkundige 1980 14 Augustus Albert Ball Engelse bobaasvlieenier 1917 17 Augustus Leslie Groves luitenant generaal in die Amerikaanse Leer en projekbestuurder van die Manhattan projek 1970 24 September F Scott Fitzgerald Amerikaanse skrywer 1940 25 September Willem Hendrik van den Bos Suid Afrikaanse sterrekundige 1974 16 Oktober M S B Kritzinger Afrikaanse letterkundige en leksikograaf 1977 27 Oktober Edith Brown oorlewende van die Titanic skeepsramp 1997 14 November Mamie Eisenhower Eerste Dame van die VSA 1979 Sterftes Wysig20 Januarie Prins Hendrik van Battenberg morganatiese afstammeling van die Huis van Hesse 1858 20 Mei Clara Schumann Duitse komponis 1819 2 Junie Friedrich Gerhard Rohlfs Duitse geograaf en avonturier 1831 13 Julie August Kekule Duitse chemikus 1829 10 Augustus Otto Lilienthal die Duitse lugvaartpionier sterf na n ongeluk met een van sy sweeftuie 3 Oktober William Morris Britse ontwerper 1834 10 Desember Alfred Nobel die Sweedse uitvinder van dinamiet en die skepper van die Nobelprys 1833 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1896 amp oldid 2415417,