fbpx
Wikipedia

14 Maart

14 Maart is die 73ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (74ste in skrikkeljare). Daar volg nog 292 dae.

Inhoud

Wikimedia Commons bevat media in verband met 14 Maart.

14 Maart
maart, datum, taal, wysig, maart, 2021, 1314, 2021, 2728, 31al, 73ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 74ste, skrikkeljare, daar, volg, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdae, eksterne, skakelsgebeure, wysig1319, pous, johannes. 14 Maart datum Taal Hou dop Wysig lt lt Maart 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728 29 30 31Al die dae 14 Maart is die 73ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 74ste in skrikkeljare Daar volg nog 292 dae Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdae 5 Eksterne skakelsGebeure Wysig1319 Pous Johannes XXII publiseer die bul Ad ea quibus wat die Portugese orde van die Ridders van Christus instel 1487 Giovanni de Medici later Pous Leo X word ab in commendam van die Monte Cassino klooster 1588 Pous Sixtus V verklaar St Bonaventure tot doktor van die Kerk 1590 Henri van Navarre en die Hugenote verslaan die magte van die Katolieke Bond onder die Duc de Mayenne in die Slag van Ivry 1644 Giulio Rospigliosi later Pous Clemens IX word tituler aartsbiskop van Tarsus 1676 Goewerneur IJsbrand Godske van die Kaap de Goede Hoop word opgevolg deur Kommandeur Johan Bax van Herenthals 1794 Annibale Sermattei della Genga later Pous Leo XII word as nuntius verplaas na Keulen maar moet weens die oorlog sy intrek in Augsburg neem 1794 Eli Whitney patenteer die pluismeul 1800 Pous Pius VII volg Pous Pius VI op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1943 Die Britse duikboot HMS Thunderbolt die voormalige HMS Thetis word vir die tweede en laaste keer gesink 1964 Jack Ruby word skuldig bevind van die moord op Lee Harvey Oswald 1975 Die Suid Afrikaner John van Reenen stel n nuwe wereldrekord op in diskusgooi 1984 Gerry Adams leier van Sinn Fein word ernstig gewond in n sluipmoordpoging in Belfast Noord Ierland 1991 Die Birmingham Ses te vore verkeerdelik aan moord en bomaanvalle op kroee in Birmingham Engeland skuldig bevind word na 14 jaar in die tronk vrygelaat Geboortes Wysig1878 Alexander du Toit Suid Afrikaanse geoloog 1948 1879 Albert Einstein Duitse fisikus en ontvanger van die Nobelprys vir Fisika in 1921 1955 1931 George Bartlett Suid Afrikaanse landbou ingenieur en politikus 2010 1934 Eugene Cernan Amerikaanse ruimtevaarder 2017 1937 Peter van der Merwe Suid Afrikaanse krieketkaptein 2013 1986 Jamie Bell Engelse akteur Sterftes Wysig840 Einhard Frankiese geleerde kunsdeskundige en skrywer circa 770 1851 Hans Christian Oersted Deense fisikus 1777 1883 Karl Marx Duitse filosoof ekonoom sosioloog en joernalis 1818 1919 Eugen Berg Duits Baltiese protestantse martelaar 1855 1919 Arnold von Rutowski Duits Baltiese protestantse martelaar 1865 1919 Theodor Scheinpflug Duits Baltiese protestantse martelaar 1862 1943 Pieter Cornelis Boutens Nederlandse digter en klassikus 1870 2007 Gareth Hunt Britse akteur 1942 2018 Stephen Hawking Britse fisikus en skrywer 1942 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigNuwejaarsdag Sikhisme Witdag in Japan Pi dagEksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 14 Maart Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 14 Maart amp oldid 2402333,