Ŷ (y met 'n kappie) of ŷ is 'n letter van die Latynse alfabet wat in Wallies en Tupí gebruik word. In Wallies verteenwoordig Ŷ die klanke [i], [ɨː] of [ɘː], afhangende van die dialek. Ŷ was ook in die uitgestorwe taal Tupí gebruik, wat in Brasilië voorgekom het. Dit verteenwoordig die klank [ɨ]. Inhoud
In Wallies
In Tupí
